Feb 13, 2024 | Testimonies
Groete in Jesus naam, Hy wat is en Hy wat weer sal kom. My feesgety het traumaties geëindig en traumaties het die Nuwe Jaar begin. As Trauma Pastorale berader het ek baie in Drakenstein beraad. Ek het self siek geraak en moes lê. As Vrywillige Nood diens Kapelaan...
Feb 13, 2024 | Testimonies
Dit was n awesome tyd in die teenwoordigheid van die Here…(Profetiese Konferensie) Ek het gesit met ‘n laerug pyn..die pyn het verdwyn op die eerste aand se diens (Vrydagaand), Prys die Here!!! Saans moes ek pynpille drink… God is Good 🙌🙌 Groete en...
Jul 25, 2023 | Testimonies
Hi Past, glo dit gaan goed ek wil net my getuie deel rondom 10des. Oktober maand in 2022, toe kry ek ‘n email dat ek kan my krediet rekord verniet kan kyk. Ek moet net registreer en my telling is 25 uit 630 wat baie baie laag is. Finansiël gaan dit baie bad met...
Feb 23, 2021 | Testimonies
Goeie Môre My naam is Julane. Ek wil net dankie sê vir die gebed van Sondag. Yes, ek was die een met maagpyn / dikderm pyn. Ek gee net getuienis terug aan julle, as confirmation. Ek loop al met die pyn van verlede week Woensdag (17de Feb), en elke dag probeer ek maar...
Apr 19, 2020 | Testimonies
Goeie môre familie! Ek groet u in die wonderlike Naam Jesus Christus, die Name bo alle name!My naam is Beatrice Abels en ek wil graag my getuienis met julle deel. Ek is dankbaar dat ek nog gesond en geseend is, en hoop om dieselfde van julle te hoor. Ons het twee van...