Groete in Jesus naam, Hy wat is en Hy wat weer sal kom.
My feesgety het traumaties geëindig en traumaties het die Nuwe Jaar begin. As Trauma Pastorale berader het ek baie in Drakenstein beraad. Ek het self siek geraak en moes lê. As Vrywillige Nood diens Kapelaan verdien ons geen salarisse, maar doen waarvoor die Here my geroep het en oorleef op ‘n Klein pension.
Vandag het ek terwyl ek by die kliniek gesit het iemand op WhatsApp geraad wie ‘n maatskaplike werkster is. Ek het die Here gesê ek het net my rates & tax geld en my tiendes. Die Here bly die Here. Na ons gesprek vra sy ‘Chaplain can I bless you?’ Ek antwoord ‘wow really’. Daarna kom ‘n food voucher deur van R400. Ek bars in trane uit. Kort daarna loop ek ‘n dame raak wie ek ondersteun het in ‘n tyd waar haar man oorlede is. Ek het haar family en die kollegas bygestaan deur die rou prosesse. She greated me and said “Chaplain will you visit my family and come pray at our residence, I want to give you a small gift.” Is ons God nie groot nie.
Vanmiddag betaal my seun geld in my rekening uit Potcheffstroom. Hy spel rugby vir Leopards daar. Dis nie altyd maklik om jou liggaam op die altar te sit nie.
GOD VOORSIEN!!!!
Kingdom Blessings, Karen Philander