Dit was n awesome tyd in die teenwoordigheid van die Here…(Profetiese Konferensie)  Ek het gesit met ‘n laerug pyn..die pyn het verdwyn op die eerste aand se diens (Vrydagaand), Prys die Here!!!

Saans moes ek pynpille drink…

God is Good 🙌🙌

Groete en liefde Beulah

We would love to hear from you