Positioned
Positioned
Ons almal word deur God op 'n sekere area in die lewe geplaas en daar waar ons is, moet ons vir God iets doen....
00:35:29
May 26, 2024
God se Ekonomie - Fire Conference
God se Ekonomie - Fire Conference
Past Anton La Grange praat oor die ekonomie van die Koninkryk van God en dit is nie net gekoppel aan geld nie. Di...
00:59:19
May 18, 2024
Oil & Fire - Fire Conference24
Oil & Fire - Fire Conference24
Past Rudi Young gesels met ons oor die belangrikheid van die olie in ons lewe. Jesus is die begin van die vuur. So...
00:48:29
May 17, 2024
Keuses verander die Atmosfeer
Keuses verander die Atmosfeer
Past Mariette La Grange van Montana, Pretoria deel vandag met ons die boodskap tydens ons Moedersdag Sondag. Keu...
00:45:16
May 12, 2024
Prepare Yourself
Prepare Yourself
Voorbereiding is belangrik in alles wat ons doen. Wanneer ons iets bou or 'n vertrek veerf, selfs wanneer ons ...
01:13:49
May 05, 2024
Sleutels van die Koninkryk
Sleutels van die Koninkryk
Sleutels sluit oop en sluit toe. Daar is sleutels wat die Here vir Sy kinders gee. In hierdie boodskap breek Past ...
01:00:52
April 28, 2024
KINGDOM Generosity
KINGDOM Generosity
Past Anton La Grange praat met ons oor finansies en hoe ons daarna moet kyk deur die oë van die Koninkryk van God...
01:36:03
April 21, 2024
Strong and Courageous
Strong and Courageous
Ons is baie kere te kyk na ons eie vermoë, maar ons moet onthou die Here is altyd met ons. Wat beteken dit om Str...
01:04:13
April 14, 2024
What Now?
What Now?
Paasnaweek is verby en ons gaan aan met die lewe. Maar ek dink die is belangrik om net so bietjie stil te staan by...
00:56:09
April 07, 2024
Goeie Vrydag - Die Donkerste 3 ure op Aarde
Goeie Vrydag - Die Donkerste 3 ure op A...
Past Morne gaan deur die woord en wys tye in die geskiedenis waar dit donker was vir die mensdom. Maar op die dag ...
00:49:03
March 29, 2024
Jy Is
Jy Is
Ons is wie God sê ons is. Die vyand het dit reg gekry dat mense nie meer weet wie hulle is nie. Die enigste een w...
01:10:07
March 24, 2024
Christ in me
Christ in me
Past Lee-Ann Young deel met ons die woord rondom die gedagte Christ in me. Die vrug van die Gees is so belangrik i...
01:30:06
March 17, 2024
Who I am
Who I am
Ons het gekyk na die gedagte, wie kan met God vergelyk. Toe het ons gekyk na die vraag wat jesus vir Sy dissipels ...
00:51:12
March 10, 2024
Who am I?
Who am I?
Wie sê ons is Jesus? As Jesus vandag voor jou moet staan en vir jou vra, Wie sê jy is Ek? Wat sal jou antwoord ...
01:03:05
March 03, 2024
Who can Compare
Who can Compare
Wie kan vergelyk word met God. Hy is ver groter as ons en Sy heerlikheid is oneindigend. God is God... en niemand ...
00:58:03
February 25, 2024
Hef op julle Poorte
Hef op julle Poorte
Ps 24 is 'n Psalm waaruit ons baie kan leer. Past Morné brei so bietjie uit in hierdie boodskap oor God se gr...
00:43:54
February 18, 2024
Faith - Profetiese Konferensie (Fanie Breytonbach)
Faith - Profetiese Konferensie (Fanie B...
Op die laaste aand vir ons Profetiese Konferensie, het Fanie en Halrika ons kom bedien. Fanie het die hele naweek ...
00:34:20
February 11, 2024
Rainmaker - Profetiese Konferensie (Past Anton La Grange)
Rainmaker - Profetiese Konferensie (Pas...
Elia het 'n woord gespreek en dit het opgehou reen. 3 jaar later het hy weer 'n woord gespreek en God het ...
01:01:05
February 11, 2024
Make a SOUND - Profetiese Konferensie 2024 (Past Anton La Grange)
Make a SOUND - Profetiese Konferensie 2...
Alles in die lewe het 'n klank. Elke ding wat ons kan sien en nie kan sien nie werk met 'n frekwensie. God...
01:20:19
February 10, 2024
Groot Geloof - Profetiese Konferensie 2024 (Past Anton La Grange)
Groot Geloof - Profetiese Konferensie 2...
Past Anton La Grange bedien rondom die gedagte dat ons groot geloof kan hê. Ons is deel van 'n Koninklike Kon...
01:06:17
February 09, 2024
Open DOORS - Vision Sunday
Open DOORS - Vision Sunday
Vandag gesels ons oor die Visie vir die jaar en wat God in ons lewe wil kom oop maak. Past Rudi deel sy hart oor...
01:13:16
February 04, 2024
Open Shut Doors
Open Shut Doors
Deure wat toe is, is nie noodwendig deure wat gesluit is nie. Soms staan ons voor deure waar ons geloof moet gebru...
00:54:53
January 28, 2024
The Open Door
The Open Door
2024 is 'n jaar waar God geopende deure gaan gee. Daarom is dit belangrik om te weet Wie die belangrikste deur...
00:53:01
January 21, 2024
Wees vol van die Heilige Gees
Wees vol van die Heilige Gees
2024 is 'n jaar waar ons God vertrou vir wonderwerke. Ons gebed is dat elkeen gevul sal wees met die Heilige G...
00:54:36
January 14, 2024
Billboards - Oujaarsaand-Boodskap 2023 (HaPpY New Year 2024)
Billboards - Oujaarsaand-Boodskap 2023 ...
Having a lifestyle that suites your faith – be the Billboard that people need.Website: https://ligenlewe.com/Fa...
00:27:37
December 31, 2023
Kersdiens - Born with a Purpose
Kersdiens - Born with a Purpose
Jesus was, is en sal altyd wees. Maar die Seun van God, al was Hy gewees voor alles, word gebore as 'n baba in...
00:35:57
December 25, 2023
Die Verlossing van die wêreld het gekom
Die Verlossing van die wêreld het geko...
Jesus het die wêreld kom verlos van sonde. God het mens geword, Immanuel - God met ons! Jesus se geboorte was die...
00:43:56
December 24, 2023
Speaking FAITH
Speaking FAITH
Ons almal praat een of ander taal. Afrikaans, Engels, Xhosa, Spaans ens. Sommige mense is gretig om nuwe tale aan ...
01:11:16
December 17, 2023
Smaakvolle Woorde
Smaakvolle Woorde
Ons sal rekenskap gee van alle ydelike woorde. Watse woorde kom by jou mond uit? Ons kan so maklik fokus op die ne...
01:02:53
December 10, 2023
Words have Power
Words have Power
Woorde dra krag en die woorde wat ons praat beinvloed baie van ons resultate. Woorde speel 'n groot rol in ons...
01:01:21
December 03, 2023
Verander jou lewe deur Dankbaarheid
Verander jou lewe deur Dankbaarheid
Dankbaarheid in ons lewe het die vermoë om ons lewe te verander. Mense wat dankbaarheid uitleef is meer gelukkig ...
00:55:58
November 26, 2023
7 Eienskappe van die Restrainer
7 Eienskappe van die Restrainer
Past Morne gesels oor die 7 Eienskappe van die Restrainer. Ons is nader as ooit aan die eind tyd, die tyd wanneer ...
01:02:32
November 19, 2023
Kan God se Geduld opraak met my?
Kan God se Geduld opraak met my?
Die vraag word gevra, of God se geduld met ons kan opraak. Daar is so baie mense wat met sonde speel en nie kyk na...
00:48:19
November 12, 2023
Hoor jy God?
Hoor jy God?
Gehoor is baie belangrik. Jy kan makliker reageer wanneer die Here praat wanneer jy Hom hoor. Die afgelope tyd pr...
00:43:21
November 05, 2023
Connections - Have the same mind and heart as JESUS
Connections - Have the same mind and he...
Connections is belangrik in die liggaam van Christus. Die een probleem wat ons het met hierdie konneksies is die g...
00:54:11
October 29, 2023
Connections - Waar is jou hart?
Connections - Waar is jou hart?
Ons harte is die bron van alles wat ons doen. Ons het seer harte, stukkende harte heel harte en passievolle harte....
01:10:10
October 22, 2023
Connections_Aan wat is jy verbind?
Connections_Aan wat is jy verbind?
Konneksies is baie belangrik in ons lewens. Dit waaraan jy verbind is, gaan 'n impak in jou lewe hê en ook in...
01:10:05
October 15, 2023
Jesus - The WORD from the beginning
Jesus - The WORD from the beginning
Jesus is van die begin af. Voor tyd bestaan het, is Jesus. Jesus het wel op 'n dag in ons kalender as mens ond...
00:54:15
October 08, 2023
Konflik tussen vlees en gees
Konflik tussen vlees en gees
Ons almal het apteit. ons raak honger en ons raak lus vir sekere lekernye. Die vlees het baie begeerlikhede en dit...
00:53:42
October 01, 2023
Wat Kwalifiseer my - LifeKids (Familiediens)
Wat Kwalifiseer my - LifeKids (Familied...
Jonathan vra die vraag, "Wat kwalifiseer my?" God wil ons gebruik maar ons eerste opmerking is gewoonlik...
01:09:17
September 24, 2023
Dreams is God's Business
Dreams is God's Business
Ons almal gaan deur valleie en woestyne wat nie so lekker deel van die lewe is nie. Die op en af van die lewe is o...
01:01:30
September 17, 2023
Lewe as 'n Gunsgenoot
Lewe as 'n Gunsgenoot
Deel van die reeks waarmee Past Morne besig is oor die GUNS van God. In hierdie deel praat hy oor die beginsels va...
01:09:20
September 10, 2023
Releasing the Fragrance of Jesus
Releasing the Fragrance of Jesus
In ons lewe maak ons baie besluite. Die grootste en belangrikste is om by die voete van Jesus te wees. Soos ons H...
00:30:44
September 03, 2023
Jy moet Kies
Jy moet Kies
Die lewe is vol keuses en ons moet leer om die regte besluite te neem. God se woord is vir ons 'n kompas en he...
01:00:30
August 27, 2023
Die Sleutel tot Guns
Die Sleutel tot Guns
God se GUNS oor ons lewe kom met voorwaardes. Dit is nie soos vergifnis wat sonder voorwaardes is nie. Vergifnis i...
01:26:13
August 20, 2023
Verander jou Posisie
Verander jou Posisie
Ons perspektief word beinvloed deur jou posisie. Hoe nader jy aan jou probleem is, hoe meer gaan jou probleem jou...
00:59:47
August 13, 2023
Het jy Jou SING verloor?
Het jy Jou SING verloor?
Wanneer ons verlief is dan sing ons onwillekeurig. Die liefde in ons maak dat ons hartsnare soos 'n harp begin...
01:14:14
August 06, 2023
Herstel jou Toekoms
Herstel jou Toekoms
Ons gaan voort met die storie van Elia en hoe sy lewe vir ons kan help om die regte besluite te maak... maak vanda...
01:10:15
July 23, 2023
Beweeg van Krit na Sarfat
Beweeg van Krit na Sarfat
Deur die Lewe van Elia sien ons hoe die Here voorsien en wat ons kan doen om ons geloof te versterk in die Here as...
00:57:23
July 16, 2023
Skep 'n Gesindheid tot Gehoorsaamheid
Skep 'n Gesindheid tot Gehoorsaamheid
Elia was 'n man net soos ons. Deur die lewe van Elia leer ons om ons harte te ondersoek, ons gesindheid te rig...
01:10:53
July 09, 2023
The Kingdom of God - Hier & Nou
The Kingdom of God - Hier & Nou
Die Koninkryk is 'n uitgebreide Koninkryk vol geleenthede en oorwinnings. Ons lewe soms hier en nou nie as di...
01:16:31
July 02, 2023
Kingdom of God - Die rol van die Bruid
Kingdom of God - Die rol van die Bruid
Ons hoor so baie die term "KINGDOM OF GOD", maar wat beteken dit vir ons as bruid van Jesus? Wat is ons ...
01:15:23
June 25, 2023
Rein Bruid vs Vaal Bruid
Rein Bruid vs Vaal Bruid
As bruid van die Here is dit belangrik om rein te wees. Die teenoorgestelde van 'n rein bruid is 'n vaal b...
01:10:19
June 18, 2023
Kerk Is...
Kerk Is...
Kerk. Wat is dit werklik? Kerk in Grieks is EKKLESIA. The called out people. Dis is die samekoms van mense. In ons...
01:00:49
June 11, 2023
Triomfanklike Kerk
Triomfanklike Kerk
Die Kerk van Jesus is 'n kerk wat in oorwinning staan. Ons is deel van die kerk en daarom is ons Triomfanklik....
01:16:16
June 04, 2023
The Holy Spirit - Pinkster 2023
The Holy Spirit - Pinkster 2023
Past Anton La Grange gesels oor die Heilige Gees en hoe die Heilige Gees in 'n verhouding met ons wil wees. Di...
00:46:11
May 28, 2023
Faculty of Miracles - Pinkster 2023
Faculty of Miracles - Pinkster 2023
Past Anton La Grange gaan verder in die reeks van Pinkster boodskappe en verduidelik hoe ons as kinders van God de...
00:58:09
May 28, 2023
Restore the Altar - Part 2 - Pinkster 2023
Restore the Altar - Part 2 - Pinkster 2...
Elia is oppad om 'n wonderwerk te sien toe hy die baalprofete uitdaag op die berg. Maar hy besef die Altar van...
01:23:44
May 27, 2023
Restore the Altar - Part 1 - Pinkster 2023
Restore the Altar - Part 1 - Pinkster 2...
Elia is oppad om 'n wonderwerk te sien toe hy die baalprofete uitdaag op die berg. Maar hy besef die Altar van...
01:09:13
May 26, 2023
Jou mure is voor My
Jou mure is voor My
Ons almal bou mure op om onsself te beskerm, maar meeste van hierdie mure bring skeiding tussen ons en God. --- ...
01:03:20
May 14, 2023
Ongewone Liefde
Ongewone Liefde
Ons gaan voort met die reeks oor die Liefde van God. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.c...
01:17:16
April 30, 2023
Love Changes Everything
Love Changes Everything
Die Liefde van God is amazing en daardie liefde wat Hy vir ons het, verander alles. --- Send in a voice messag...
01:09:43
April 23, 2023
Searching - Looking for Jesus
Searching - Looking for Jesus
Jesus is die een wie ons nodig het in ons lewe. Sonder Jesus kan ons niks doen nie. Sonder Hom is daar geen wonder...
00:50:19
April 16, 2023
Die Skanier van ons Geloof - Paasnaweek 2023
Die Skanier van ons Geloof - Paasnaweek...
Die Opstanding van Jesus is die skanier van ons geloof. Sonder die opstanding van Jesus Christus sou ons geloof do...
01:02:08
April 09, 2023
Living for God - Paasnaweek 2023
Living for God - Paasnaweek 2023
Om te sterf beteken om eers te leef... Is jou lewe so ingestel om eerste vir God te leef voordat jy vir Hom sal st...
01:06:13
April 07, 2023
Embrace His Presence
Embrace His Presence
Sy teenwoordigheid is alles... --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/lig-en-le...
00:45:54
April 02, 2023
Look Up
Look Up
Weet jy wie jou God is? Weet jy waar jou hulp werklik vandaan kom? God is altyd daar en Hy is in beheer. Abraham l...
00:39:37
March 26, 2023
Face Down
Face Down
Soek God se aangesig. Moenie besig wees met ander dinge nie. Ons ore hoor baie stemme en ons moet leer om ons foku...
00:47:01
March 19, 2023
Desperaatheid in die Geheim
Desperaatheid in die Geheim
Is jy desperaat vir God? Hoe ver sal jy gaan om jou desperaatheid te vul met God? Ons private lewe saam met God ga...
00:44:41
March 12, 2023
Honger vir God
Honger vir God
Ons moet Honger wees vir God. Daar moet 'n dryf in ons wees om te wil. God gaan nie jou wil oorskry nie, maar ...
00:58:21
March 05, 2023
Kom tot jou sinne
Kom tot jou sinne
Die Here is God. Daar is niemand soos Hy nie. Ons het nodig om te besef wie Hy is en waartoe Hy instaat is. Ons i...
00:39:25
February 26, 2023
Against all Odds
Against all Odds
Ons het die geleentheid om deur die vyand se muus van vrees te breek. In die Storie van Dawid en Goliat leer ons &...
00:49:48
February 19, 2023
Uisondering
Uisondering
Ons is uitgesonder. God het 'n plan met jou lewe en Hy het ook 'n plan met ons as gemeente. Sien wie jy is...
00:58:39
February 12, 2023
Breaking Through - Vision Sunday 2023
Breaking Through - Vision Sunday 2023
Ons almal wil Breakthrough ervaar. Maar hoe gaan ons dit kry? Is dit God se verantwoordelikheid om dit te gee? Daa...
00:49:47
February 05, 2023
Oop Vensters
Oop Vensters
Ons almal wil sukses beleef. Ons almal wil oorwinning ervaar. Maar staan ons in geregtigheid en gehoorsaamheid tee...
00:59:43
January 29, 2023
Neem die land in besit
Neem die land in besit
Ons wil baie kere die beloofteland inbeweeg sonder om die werk te doen. Ek glo die Here nooi ons uit om in boldnes...
00:44:33
January 22, 2023
Die Lig vir ons Pad
Die Lig vir ons Pad
Ligte is belangrik om effektief te funksioneer. Hoeveel te meer die Woord van God wat 'n LIG vir ons pad is. D...
00:44:01
January 15, 2023
Die Lamp vir ons Voete
Die Lamp vir ons Voete
Die woord van God (Die Bybel) is die beste boek wat nog ooit geskryf is. 'n Boek wat oor 'n tydperk van me...
00:56:01
January 08, 2023
Iets Nuuts - Familiediens 2022
Iets Nuuts - Familiediens 2022
Die Here doen nuwe dinge. Elkeen van ons, groot en klein, kan deur God gebruik word. God gebruik generasies om Sy ...
01:27:41
December 04, 2022
Die Atmosfeer van Genesing
Die Atmosfeer van Genesing
God wil genees. God se wil is dat almal genesing moet beleef. Soms is dit net nie vir nou bedoel nie. Die hoop is ...
01:01:35
November 27, 2022
Die klankgolwe van God se stem
Die klankgolwe van God se stem
God praat konstant met ons almal. Die vraag is of ons ore ingestel is om te luister wanneer God praat. Stel jou or...
01:10:09
November 20, 2022
Knowing the voice of God
Knowing the voice of God
Ons wil almal God se stem hoor. Maar om God se stem te identifiseer tussen 'n klomp ander stemme is dit nodig om G...
00:53:59
November 13, 2022
Chasing Thunder - Wat sal jy doen as jy God hoor praat?
Chasing Thunder - Wat sal jy doen as jy...
Wat sal jy doen as jy God hoor praat? As kinders van God sal ons dink ons sal na God luister, maar, wanneer vrees ...
00:53:47
November 06, 2022
New Land
New Land
God is giving us new land. He is extending our ground to minister in. One word from God can change you life. ...
01:14:32
October 30, 2022
Never Give Up!
Never Give Up!
Ons gee so maklik op. Maar die Here het vir ons geopende deure gegee wat niemand kan toe maak nie. Op dieselfde ty...
01:18:37
October 23, 2022
God beplan 'n TOEKOMS vir jou
God beplan 'n TOEKOMS vir jou
Die toekoms is onbekend en meeste van ons gedagtes gaan oor hoe gaan die toekoms lyk. Ons dink oor waar ons onssel...
00:54:54
October 16, 2022
Oorkom Minderwaardigheid
Oorkom Minderwaardigheid
God kan enige iemand gebruik om 'n wonderwerk te doen. Jou swakheid moenie in die pad staan van jou oorwinning nie...
00:59:07
October 09, 2022
Wanneer die vyand teen homself draai
Wanneer die vyand teen homself draai
Die vyand wil hê dat ons minderwaardig moet wees. Maar Jesus het vir ons die outoriteit gegee om die kop te wees ...
01:07:47
October 02, 2022
Die Liggaam van Christus
Die Liggaam van Christus
Die liggaam in homself kan nie funksioneer nie. Daar is sekere elemente wat nodig is om die mens ‘n lewende ligg...
00:59:22
September 25, 2022
Ecclecia - Die Kerk van Jesus Christus
Ecclecia - Die Kerk van Jesus Christus
Ons is liggaam en deel van die kerk. Ekklesia beteken "uitgeroepenes". Ons is veronderstel om anders te wees as di...
00:25:46
September 18, 2022
Diensbaarheid - Wat is die Punt?
Diensbaarheid - Wat is die Punt?
Diensbaarheid is 'n belangrike deel van die liggaam van Jesus. Jesus was die grootste voorbeeld van diensbaarheid....
00:39:58
September 11, 2022
Jesus is ons Riglyn
Jesus is ons Riglyn
Ons almal wil iets doen vir die Here, maar waar begin ons en hoe doen ons wat? Jesus is die riglyn wat ons moet do...
00:42:52
September 04, 2022
Pain or GAIN
Pain or GAIN
Die Here wil ons van verloor bring na oorwinning. Die Here wil jou paaie verander in blessings. Gen 35:1-21 Luiste...
01:07:11
August 28, 2022
Courage to Change
Courage to Change
Ons almal ervaar verandering en dis soms moeilik om deur dit te beweeg. Verandering is nie altyd sleg nie. Wanneer...
01:05:22
August 21, 2022
Hoekom het Jesus soveel gesag
Hoekom het Jesus soveel gesag
Past Theuns Louw van die Bybelgenootskap is saam met ons en praat oor hoekom Jesus soveel gesag het.  Luister...
00:41:06
August 14, 2022
Gehoorsaamheid bring Oorwinning
Gehoorsaamheid bring Oorwinning
1 Samuel 15:22 But Samuel replied, “What is more pleasing to the Lord: your burnt offerings and sacrifices or yo...
00:44:16
August 07, 2022
Geloof is jou Hammer
Geloof is jou Hammer
Ons almal wil deurbraak ervaar. Ons het al gesien in renovations hoe jy sekere mure afbreek en die prentjie van di...
01:05:28
July 31, 2022
Loop op Water
Loop op Water
Ons geloop in Jesus gee vir ons die vermoë om op water te loop ten spyte van die storm waarin ons onsself bevind....
01:03:57
July 24, 2022
Gesonde Gesinslewe en Kinders
Gesonde Gesinslewe en Kinders
Om kinders te hê is 'n voorreg van God. Daaroim is dit belangrik om hulle groot te maak in die vrese van die Here...
00:41:50
July 17, 2022
Gesonde Gesinslewe en die Vrou
Gesonde Gesinslewe en die Vrou
Past Morné vd Linde gaan voort met die reeks - Gesonde Gesinslewe. Deel 2 van hierdie reeks word daar gesels oor ...
01:17:42
July 10, 2022
Bloedverbond
Bloedverbond
Die bloed van Jesus is kragtig en reinig ons van al ons sondes. Past Henry Young breek die gedagte oop van die Blo...
00:54:24
July 03, 2022
Gesonde Gesinslewe
Gesonde Gesinslewe
Past Morné gesels met ons op Vadersdag oor die bou van 'n Gesonde Gesinslewe. Mans speel 'n groot rol in die gesi...
01:14:03
June 19, 2022
Brandweerman, Polisieman en Montelier
Brandweerman, Polisieman en Montelier
Past Morné verduidelik bietjie meer oor die onderwerp van die Heilige Gees. Wanneer die Heilige Gees werk kan ons...
01:10:54
June 12, 2022
Lewe in die Gees
Lewe in die Gees
Dis Pinkster en ons celebrate die feit dat ons elke dag saam met die Heilige Gees kan beweeg. You received the Spi...
01:05:41
June 05, 2022
Wanneer die my pas
Wanneer die my pas
Ons wil baie kere net doen wat ons wil doen. Ons wil nie sommer doen wat iemand anders vir ons sê om te doen wann...
01:02:20
May 29, 2022
Ons Vader se Liefde
Ons Vader se Liefde
Past Morné van der Linde verduidelik aan ons hoe Lief God ons het as Vader. Baie mense het verkeerde prentjie van...
01:17:55
May 22, 2022
Motiewe van die Hart
Motiewe van die Hart
Deel twee van 'n reeks - Ondersoek jouself.  --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/p...
01:07:27
May 15, 2022
Love like JESUS
Love like JESUS
Moedersdag is altyd 'n spesiale dag. Op hierdie mooi en wonderlike dag is dit wonderlik om te hoor oor Jesus se li...
00:56:35
May 08, 2022
Ondersoek Jouself
Ondersoek Jouself
Ondersoek --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/lig-en-lewe-sentrum-paarl/messag...
01:34:27
May 01, 2022
Wat het Abram geglo?
Wat het Abram geglo?
Die evangelie van Jesus Christus kom al vanuit die Ou Testament. Die Goeie Nuus van Jesus word ook aan Abram verko...
01:02:57
April 24, 2022
Jesus Leef - Paasnaweek 2022
Jesus Leef - Paasnaweek 2022
“Fairy tales” is iets wat ons elke dag mee te doen kry. Ons het groot geword met dit en ons vertel dit vir ons...
01:09:47
April 17, 2022
Die Frekwensie van die kruis - Goeie Vrydag
Die Frekwensie van die kruis - Goeie Vr...
Goeie Vrydag is 'n dag van oorwinning. Deur die Kruis van Jesus het ons as mens die geleentheid om in verhouding t...
00:37:53
April 15, 2022
Prepare the Nets
Prepare the Nets
Voorbereiding is baie belangrik. Wanneer jy besluit om te trek het jy nodig om voorbereiding te doen om die trek �...
00:54:30
April 10, 2022
If you Listen and Do MY Words
If you Listen and Do MY Words
Hoe ons hoor en wat ons hoor speel ‘n groot rol in hoe ons ons lewe gaan leef. Dit is soos om vir iemand aanwysi...
00:47:11
April 03, 2022
Tyd van Belediging is verby
Tyd van Belediging is verby
Past Morné gaan voort met die gedagte "No more Gleaning" (video is ook beskikbaar op ons YouTube kanaal) Rut was ...
00:55:59
March 27, 2022
No more Gleaning - Take a stand
No more Gleaning - Take a stand
Ons lewe word gevul met baie frustrasie en baie gebede en ons wonder soms wanneer gaan die deurbrake in ons lewe r...
00:55:43
March 20, 2022
Keep Moving
Keep Moving
Something New is happening. Ons sien dit, ons hoor dit, ons voel dit en ons beweeg in dit. Ek glo die Here wil hê...
00:57:52
March 13, 2022
Something New - Deel 4 (Gat Grawers)
Something New - Deel 4 (Gat Grawers)
Past Morné gaan verder waar Past Rudi verlede week opgehou het. Ons almal het al by 'n plek gekom waar ons wil op...
00:49:18
March 06, 2022
Something New - Deel 3 - Preparation for Celebration
Something New - Deel 3 - Preparation fo...
Wie hou van nuwe goed? Hoe laat daardie nuwe ding jou voel? Ek is mal oor iets nuuts. die manier hoe dit lyk, ruik...
00:55:36
February 27, 2022
Something New - Deel 2
Something New - Deel 2
Past Morné gaan voort met die tema vir die jaar.  Ons almal het al gehoor van Seisoene waardeur ons beweeg,...
00:37:10
February 20, 2022
Something New - Vision for 2022
Something New - Vision for 2022
Baie welkom by ons SermonPodcast!   Dit is Vision Sunday en dit is my voorreg om die tema van 2022 met julle ...
01:11:22
February 16, 2022
Die ware jy se Leefwyse - Deel 2
Die ware jy se Leefwyse - Deel 2
Past Henry Young bedien sy uittree boodskap en sluit ook so die 2 deel reeks af van hierdie kosbare woord. Die kin...
01:22:44
February 06, 2022
Don't Look Back
Don't Look Back
Hierdie boodskap is ons inleiding vir dit wat die Here met ons wil deel by ons Vision Sunday. So luister mooi, wan...
00:53:10
January 30, 2022
Hernude Geloof
Hernude Geloof
Geloof speel 'n groot rol in ons lewe. Abraham kan ons 'n hele paar lesse leer omtrent geloof. Morne deel met ons ...
00:46:13
January 29, 2022
Die ware jy se Leefwyse_Deel 1
Die ware jy se Leefwyse_Deel 1
Baie welkom! Ons is bly jy is hier!  In die woorde van Johannes skop ons hierdie reeks af met Deel 1 van &nbs...
00:49:44
January 16, 2022
Simon Says
Simon Says
Het jy al ooit Simon Says gespeel? Waar jou aksies bepaal word deur wat Simon sê jy moet doen.  Wat as ons h...
01:03:28
January 09, 2022
In Christus is die Oorwinning_Deel 2
In Christus is die Oorwinning_Deel 2
Past Henry gaan voort met die boodskap van oorwinning in Christus in ons Oujaarsdiens van 2021.  --- Send ...
00:27:27
December 31, 2021
Christmas Faith - Kersdiens 2021
Christmas Faith - Kersdiens 2021
Ek wil graag hierdie jaar se kers storie nog meer meer vorentoe vat en by Johannes die doper begin.  Lukas sk...
01:00:01
December 25, 2021
If You want to...
If You want to...
Ons almal het al die gevoel gehad dat ons wil net doen wat ons wil doen. Soms is dit die lekkerste ding om te doen...
01:15:32
December 22, 2021
Sewe Eienskappe van die Simeon - Anna geselskap
Sewe Eienskappe van die Simeon - Anna g...
Simeon en Anna was betrokke in die tempel en het 'n verwagting in hulle gehad om die Messias te sien. Toe Maria vi...
00:52:34
December 05, 2021
Celebrating Servanthood
Celebrating Servanthood
Almal van ons is deur God geskape om 'n verskil te maak in die lewe van 'n ander persoon. God het 'n plek vir jou ...
00:52:16
November 28, 2021
In Christus is die Oorwinning
In Christus is die Oorwinning
Versoekings is deel van die lewe en word ons elke dag gebombardeer daarmee. Dit is 'n konstante geveg, maar in en ...
00:41:13
November 21, 2021
'n Nuwe Begin
'n Nuwe Begin
Welkom! Ons is baie bly jy is hier. Kom deel saam met ons in die Woord, in 'n Nuwe Begin, gelei deur Pastoor Henry...
00:49:26
November 14, 2021
'n Vars Begin
'n Vars Begin
Wanneer ons van een plek na ‘n volgende beweeg is dit belangrik om soms die gewoontes wat ons aangeleer het af t...
01:02:44
November 07, 2021
Bly Hoopvol
Bly Hoopvol
In hierdie moeilike tye moet ons hoopvol bly!  Hoop beteken, "om iets te begeer met vol vertroue dat dit verv...
00:42:49
October 31, 2021
God will fight for you
God will fight for you
When you hear the blast of the trumpet, rush to wherever it is sounding. Then our God will fight for us!”  ...
01:00:52
October 23, 2021
The Dress Rehearsal
The Dress Rehearsal
Past Rudi deel vanoggend hierdie boodskap met ons omdat die Here vir hom in ‘n droom gewys het hoe ons in die la...
01:04:06
October 10, 2021
GOD se STOPPLEK is altyd 'n deur na iets nuuts en iets groters!
GOD se STOPPLEK is altyd 'n deur na iet...
Goeidag en baie welkom!   Pastoor Theuns Louw van die Bybelgenootskap bedien die Woord en vertel ons meer van...
00:43:42
October 03, 2021
Making Mistakes
Making Mistakes
Ons almal maak foute. Ons word ook vasgevang in ‘n web van skuldgevoelens agv die foute wat ons maak. Wie het al...
00:52:38
September 26, 2021
God wil jou seën
God wil jou seën
Wanneer ons die woorde hoor, “Blessing”, “Seën”, “God voorsien”, en “vensters van die Hemele”, da...
01:10:29
September 12, 2021
Neem jou Titelakte op
Neem jou Titelakte op
Elia het geweier om 'nee' vir 'n antwoord te aanvaar. Hy het voort gegaan in gebed. Toe hy sien dat geloof geen be...
00:40:11
September 05, 2021
(God says) I Know
(God says) I Know
Ons almal gaan deur probleme en situasies wat ons nie altyd die woorde voor het nie. Ons weet hoe ons voel, maar w...
00:53:11
September 05, 2021
God sal voorsien
God sal voorsien
Probleme is deel van die lewe.  Ons word elke dag daarmee gekonfronteer. Wat maak ons wanneer daar 'n problee...
00:32:11
August 29, 2021
Wil jy nog hê
Wil jy nog hê
Ons almal wil meer hê. Meer geld, meer liefde, meer tyd, meer geleenthede.  Ek wil jou wys dat daar wel‘n ...
01:01:21
August 29, 2021
Het jy genoeg?
Het jy genoeg?
Daar is baie praatjies oor hoe om meer te kry, meer geld, meer tyd, meer liefde, meer alles. As ek die vraag vra, ...
01:05:59
August 22, 2021
Wees stil en weet dat ek God is
Wees stil en weet dat ek God is
Psalm 46:10 (NLT) “Be still and know that I am God!”  In plaas daarvan om 'stil te wees' interpreteer die...
00:51:53
August 15, 2021
Victory in the Court
Victory in the Court
We all want to experience victory in our lives.  Victory begins in the Court, though it does not stop there. ...
00:59:11
August 08, 2021
Kersfees elke dag
Kersfees elke dag
Kersfees oftewel Christusfees is 'n tyd wat vir die meeste van ons sinoniem is met vrede, oorwinning en liefde. Ge...
00:38:51
August 01, 2021
Rus In Die Dag Van Benoudheid - Past Morne vd Linde
Rus In Die Dag Van Benoudheid - Past Mo...
Word bekragtig en gewapen deur die Woord vir die dag van benoudheid - vir en in moeilike tye.  Vind hoop, waa...
00:37:12
July 25, 2021
Sy Heerlikheid
Sy Heerlikheid
Waarom is daar so baie verdrukking?  Ongeregtigheid?  Dit is vrae op baie mense se lippe.  Hierdie ...
00:33:01
July 18, 2021
Wat praat JY? _ Alles gaan OK wees_Deel 4
Wat praat JY? _ Alles gaan OK wees_Deel...
Proverbs 15:28 (NLT) - The heart of the godly thinks carefully before speaking; the mouth of the wicked overflows ...
00:41:21
June 27, 2021
Verbly jouself in die Here _ Alles Gaan OK wees_Deel 3
Verbly jouself in die Here _ Alles Gaan...
Proverbs 17:22 (NKJV) - A merry heart does good, like medicine, But a broken spirit dries the bones.   Ons al...
00:47:19
June 20, 2021
Van wrak tot Oorwinning _ Alles gaan OK wees_Deel 2
Van wrak tot Oorwinning _ Alles gaan OK...
Don’t let your hearts be troubled. Trust in God, and trust also in me (John 14:1).   Ons almal gaan deur si...
00:59:22
June 12, 2021
It's not what you think_ Alles gaan OK wees_Deel 1
It's not what you think_ Alles gaan OK ...
Ons gaan vir die volgende paar weke gesels oor die onderwerp ALLES GAAN OK WEES.    Ons wêreld is gevul...
00:55:23
June 06, 2021

We would love to hear from you