Events
Stay up to date with current and future events

Encounter Worship Nights
Encounter Worship Nights are held every first Sunday evening of every month.
Bring your bible, journal and an expectant heart and join us as we soak in the presence of our Father.
Come, just as you are, and worship with us.
Psalm 95:6,7 (NLT) Come, let us worship and bow down. Let us kneel before the Lord out Maker, for He is our God.
NEXT ENCOUNTER WORSHIP NIGHT
5 February 2023

GEMEENTE FAMILIE-DAG
Ons gaan in 2023 eenkeer elke kwartaal ‘n familiedag hou by die kerk na afloop van die diens. ons wil graag gesonde spasie skep waar mense vriendskappe kan bou en mekaar beter leer ken.
Met FAMILIEDAE bring elkeen sy eie Picnic mandjie, eetgerei en snacks. wat jy ookal wil drink en eet, bring dit saam. Bring jou kampstoel saam om lekker gemaklik te sit.
As jy wil braai sal daar braaidromme beskikbaar wees met kole.
Ons sien uit na ‘n lekker tyd van vriendskappe bou!
Die volgende FAMILIE-DAG is op 29 JANUARIE 2023 direk na afloop van die diens.
WATCH THIS SPACE
Hou die spasie dop. Iets nuuts is oppad vir die kinders.
5 FEBUARIE 2023
Tydens die Vision Sunday diens