Wie is Ons?
15th Nov 2020

Wie is Ons?

Preacher:
Passage: Psalm 8:1-9
Service Type:

Ons kry elke dag te doen met die vraag. Wie is ek? Maar waar kan ons die antwoorde kry, want daar is so baie stemme daar buite. Stemme wat ons in verskillende rigtings wil neem. Maar ek wil ook nie wees soos ‘n golf wat heen en weer rond gestuur word deur die wind nie. Die beste antwoord is by die een wat jou gemaak het. GOD is die SKEPPER van hemel en aarde, en HY is die een wat jou gevorm het. Jy is nie perongeluk op aarde nie.