Wie is God, vir Jou?
7th Feb 2021

Wie is God, vir Jou?

Preacher:
Service Type:

Daar is baie idees van wie God is. Elkeen van ons het ‘n ervaring van wie God is en daarom het ons almal ‘n prentjie van wie God is.

Die Bybel leer ons wie God is deur dit wat die profete en die dissipels neer gepen het, maar bo dit alles is die Heilige Gees daar om ons die hart van die Vader bekend te maak.

Wat is jou prentjie van God en wie sê jy is God?

Ons gebed is dat jy ‘n openbaring sal hê van wie God is en Hom dan volg met alles in jou.

#ligenlewe #PPK #WiesêjyisGOD #Saviour #Lord #Lig #Lewe #Paarl

IT’S NOT ENOUGH TO CONFESS JESUS AS SAVIOR. YOU MUST MAKE HIM YOUR LORD. SAVIOR IS THE BENEFIT YOU RECEIVE. LORD IS THE POSITION HE IS TO BE GIVEN. – John Bevere