Die Wapenrusting van God – Deel 2
Die Wapenrusting van God is veel meer as net nog iets wat ons aantrek in gebed. Die Wapenrusting van God is wapens wat God sin is wat ons help om staande te bly teen die aanvalle van die vyand.
In hierdie deel kyk ons na die Skoene van Vrede en die Skuld van Geloof.
Hierdie is nie net nog dele van die wapenrusting nie. Dit is 'n leefstyl!
#Lig #Lewe #PPKPaarl #WapenrustingvanGod #reeks
Topics:
Geloof, God, Jesus, LEwe, Lig, Oorwinning, Vrede, Wapenrusting van God