Al is jy Klein – Kersdiens 2020
25th Dec 2020

Al is jy Klein – Kersdiens 2020

Preacher:
Passage: Matthew 2:1-12
Service Type:
Jesus is gebore. Klein en in 'n krip. Omring deur die diere en die eenvoudigheid van 'n stal. Josef en Maria verstom oor die bondeltjie liefde wat die Redder van die wêreld sal wees. Jesus wat 'n naam ontvang het vanaf God self. 'n Naam bo elke ander naam. 'n Klein mensie wat gevul is met Goddelikheid. Klein, maar die potensiaal en roeping onbeskryflik GROOT. Die Messias het gekom.